Gebruik hierdie skakels om vinnig kontak te maak. 

GESONDHEIDSGEBEURE

VRIENDE VAN ORANIA GESONDHEIDSORG

Vir gesonde mense in 'n gesonde, selfstandige gemeenskap.

Orania Gesondheidsorg MSW is ‘n maatskappy sonder winsbejag wat ten doel het om volhoubare, toeganklike en gehalte-gesondheidsorg vir Oraniërs te verseker.
In Orania neem ons self die verantwoordelikheid vir die dinge wat vir ons mense saak maak – en gesondheid is een van die belangrikstes.

 

‘n Vriend van Orania Gesondheidsorg MSW beteken dat jy ’n ondersteuner is en dat jy betrokke wil wees en help – deur jou tyd, kundigheid of finansiële bydrae. Artikel 18A-sertifikaat is beskikbaar vir skenkings. Let wel: Hierdie is nie Helpmed Hulpfonds – die Gemeenskapgesondheidsplan –  wat help met jou mediese onkoste in tye van nood nie.

ORANIA VEILIGHEIDS-DIENSTE

Aktiveer die Mediese Noodspan.
24-uur bystand in Orania.

EUREKA AMBULANS DIENS

24/7 Ambulansdiens met gekwalifiseerde ambulanspersoneel vir Orania en Hopetown.

ROCKET

Suid-Afrika se Nood Mediese Dienste, Helikopter-Lugambulans en Lugreddingsverskaffer.

ORANIA GESONDHEIDSORG MEDIESE SENTRUM

Professionele mediese sorg en gesondheidsdienste aan die gemeenskap van Orania

ORANIA KLINIEK

Orania Kliniek is ‘n satelliet staatskliniek wat die volgende dienste lewer: basiese gesondheidsdienste, inentings, siekte‑beheer en siftingstoetse vir die gemeenskap van Orania.
Ure: Maandag en Donderdag 08:00-15:30